Verordeninge

Die Verordeninge oor die Aanhou van Honde is 7 November 2016 in die Staatskoerant afgekondig. Dit is effektief vanaf 1 Desember 2016. ’n Wetstoepassingsbeampte is aangestel en mag nou amptelik boetes uitreik aan oortreders van hierdie verordening. Vergewis u asseblief van die inhoud van die Verordening en dat u skriftelik toestemming moet bekom by die munisipaliteit wanneer u meer as 2 honde aanhou. Die volgende verordeninge wat afgekondig sal word in die komende maand is die aanhou van alle diere in die dorpe. Dit was reeds ge-adverteer in 2016 en insette is ontvang en veranderinge is aangebring aan die beleid. Sien die By-Law onder die Policies & By-Law blad.

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee