Velvet Olive 1881

Velvet Olive 1881 bestaan uit ‘n hoofhuis en kothuis.Die huis en kothuis is ten volle toegerus. Die hoofhuis het 3 slaapkamers(een en suite). Die huis is geleë langs ‘n gewilde restaurant vir die wat eie kosmaak wil vryspring. Die kothuis is privaat met eie geriewe. Kom geniet ‘n heerlike Karoo kuier in een van Sutherland se oudste huise. Maak vuur in die beskikbare geriewe en ontspan heerlik, weg van die stadsgewoel.

velvet-olive-1881-1
velvet-olive-1881-2
velvet-olive-1881-3
velvet-olive-1881-4
House:
Fully Equipped Self Catering – sleeps
1 Bedroom with double bed
1 bedroom with double bed and bunker bed
1 en suite bedroom with double bed.
1 separate bathroom with shower
Dining room with stove
Lounge with fireplace, TV(SABC 1,2,3)
Fully equipped kitchenette
Towels
Braai facilities
Cottage:
Sleep 3
Double bed and single bed
Open plan facility
Kitchenette
Fireplace, TV
Towels
Braai facilities

All beds have electric blankets. Under roof parking for main house( 2 Vehicles).

Contact Details:
Contact Magda – 073-7903372
Email: illie126@gmail.com

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee