Toekennings

Karoo Hoogland Munisipaliteit het ’n toekenning ontvang vir die munisipaliteit wat die meeste verbetering getoon het in die 2014/2015 Finansiële jaar in terme van munisipale oudit. Karoo Hoogland Munisipaliteit het ook ’n toekenning ontvang vir “Clean Administration”. Die toekennings word uitgereik deur IMFO (Chartered Institute of Municipal (Government) Finance Audit & Risk Officers).

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee