Nuus rakende die beplanning van die 150 erwe in Williston

Die Firma wat die beplanning van die 150 erwe in Williston doen hou ‘n gemeenskapsvergadering. Almal word uitgenooi om te gaan luister en hul insette te lewer:
Datum : 6 Februarie 2017
Tyd : 18:00
Plek : VG Kerksaal , Amandelboom ( Williston)

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee