KENNISGEWING : SUBSIDIES / DEERNIS AANSOEKE 2016/2017

Alle inwoners word versoek om aansoek te doen vir subsidies (Deernisgevalle) vanaf 1 Junie 2016 by al die kassiere.
Die vorms is daar beskikbaar en ook onderaan hierdie bladsy.

100% SUBSIDIE:
Gesamentlike huishouding se inkomste : minder as R3040 per maand

50% SUBSIDIE:
Gesamentlike huishouding se inkomste : minder as R4560 per maand

101 kBAANSOEKVORM OM OPTOG TE HOU

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee