Kennisgewing Nr 003/016/2018: Williston

Die Williston Munisipale Kantore van Karoo Hoogland Munisipaliteit sal op
Vrydag, 23 Februarie 2018, om 13H00 sluit weens die Williston Landbouskou.

Navrae kan gerig word aan:
Privaatsak X03
WILLISTON, 8920
Tel : 053 3913 003 / Faks :053 3913 294
Epos: karooadmin@karoohoogland.gov.za
JJ FORTUIN
Munisipale Bestuurder

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee