Die afgelope twee finansiële jare het die munisipaliteit se oudit opinie verbeter van “disclaimers” na ’n Gekwalifiseerde Oudit Opinie. Die aantal kwalifikasies het verminder vanaf 18 kwalifikasies in 2013/2014 na slegs 2 kwalifikasies in 2015/2016 wat bates en beleggingseiendom is.
Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.