De Brak Guest House

De Brak Guest House | Accommodation in Sutherland
De Brak Guest House | Accommodation in Sutherland
De Brak Guest House | Accommodation in Sutherland
De Brak Guest House | Accommodation in Sutherland

Op die Sutherland Fraserburg grondpad, sowat 20km vanaf Fraserburg en sowat 90km vanaf Sutherland. gps koordinate is: S31◦59,941`, EO21◦16,072`

Die 16- vertrek huis:

  • 5 groot slaapkamers en 2 badkamers.
  • Groot braaikamer met binne-braai, pooltafel en veerpyltjie bord.
  • Buite-braai fasiliteite met bome en grasperke.
  • Kombuis is ten volle toegerus. Vrieskas en yskas, Aga stoof, Gasstoof, Kantoor met telefoon en rekenaar, Sonkrag en Windkrag
  • Slaap 10 persone +
  • Veld- roetes, fietse, “quad-bikes”, 4×4 roetes beskikbaar.

KAMPERING:

  • Grasperke, bome, kragpunt, badkamer vir kampering en tente.
  • Hout en vleis beskikbaar op aanvraag.

Kontak Hendrik en Carine Stephan
sel: 082 637 8747
k.u.: 023 7411 132
n.u.: 023 7418 706
web: www.karooaccommodationfraserburg.co.za

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee