Kennis geskied hiermee dat die Karoo Hoogland Munisipale Raad se
KONSTITUERINGSVERGADERING
sal plaasvind op
Vrydag, 19 Augustus 2016, om 10:00
in die Williston Munisipale Raadsaal
Die nuut verkose Raad sal voorgestel word en die Burgemeester sal verkies word.
(Die vergadering is toeganklik vir die Publiek alhoewel daar beperkte sitplekke sal wees omdat ander departemente die vergadering ook sal bywoon.)
Navrae kan gerig word aan:
Privaatsak X03
WILLISTON, 8920
Tel : 053 3913 003 / Faks :053 3913 294
Epos: karooadmin@telkomsa.net
GW VON MöLLENDORF
Munisipale Bestuurder
Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.