Bedanking aan personeel

Hiermee bedank die Munisipale Bestuurder graag die personeel wat bygedrae het tot die erkenning wat ontvang is en moedig graag die personeel van Karoo Hoogland Munisipaliteit aan om voort te bou op die goeie diens wat hul lewer en werksaamhede wat hul verrig. Heelwat toeriste het al die munispaliteit gekontak oor die skoon dorpe en spesiale dank word gegee aan die personeel van die Infrastruktuur departement .

Hiermee wil die Raad van Karoo Hoogland Munisipaliteit die gemeenskap ’n geseënde 2017 toewens.

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee