ALGEMENE RAADSVERGADERING

KENNISGEWING NR 008/2019/RV

Kennis geskied hiermee dat die Karoo Hoogland Munisipale Raad se

ALGEMENE RAADSVERGADERING

sal plaasvind op

VRYDAG, 30 AUGUSTUS 2019 om 09:00

TE WILLISTON MUNISIPALE RAADSAAL.

(Die vergadering is toeganklik vir die Publiek. Daar is egter net ’n beperkte

hoeveelheid sitplekke. Geen persone sal na 09:10 in die Raadsaal toegelaat word nie.)

Navrae kan gerig word aan:
Privaatsak X03
WILLISTON, 8920
Tel : 053 3913 003 / Faks :053 3913 294
Epos: info@karoohoogland.gov.za
MNR JJ FORTUIN
Munisipale Bestuurder

 

Copyright © 2015. Karoo Hoogland Municipality | Munisipaliteit. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee